ROF... WILD... TAAI...
MEESTER...
ONVERGELYKBAAR...
JOU BAKKIE SE KAPPIE
Die mees sekure kappie op die mark ... jy breek nie net by hom in nie ... jou Karate water en ander dinge is veilig agter in hom.
die Aluminium Bakkie Kappie wat gebou word om die hoogste roepstem van verwagtinge vanuit Afrika te ontmoet ...
In die Week werk die Meester hard en op naweke speel hy net so hard - vat hom net waarnatoe jy wil ...
Meester se dakrak is ook beskikbaar vir alle bakkie kappies - hy dra gemaklik 200kg en kan ook op die vrydraende "cantilever" deel oor die 100kg dra sonder sukkel. Hy is 2,5 meter lank en die besigheids baas, kontrakteur, voorman, nutsman en boer se droom ... jy kan selfs 'n Spingbok op hom laai.
Meer fotos, videos en nuus interaksie op ons Facebook blad.
MEESTER het SUKSESVOL die toetsgronde van De Wildt 4x4 baan aangedurf met dralas van 120 liter Diesel; 45 liter water in watertenk en 20 liter water in stort tenk wat uit vlekvrye staal vervaardig is - 15 kg - alles op die MEESTER Dakrak. Die watertenk was op die voorste deel van die oorhang van die dakrak en voor die laaste hegting op die kappie.
MEESTER SE KRAG BRONNE - Gaan kamp nou met 'n geruste hart en net waar jy gaan het jy krag. As die krag by die huis afgaan dan vat jy jou kragbron in en sit weer die ligte aan. Hier is ons produkte.
* FLEXOPOWER 555 LITHIUM ION INVERTER - R9700
* ZENDURE SUPERBASE PRO LITHIUM ION INVERTER - R38000
* KRAG KABELS VAN R300 NA R600
* SON PANELE - 240 WATT NAMIB PANEEL - R8000
150 WATT NAMIB PANEEL - R6000
MeesterBestel jou dak kappie hier ... BESTEL
Dakrakke - jy kan een van jou eie keuse opsit
100% Aluminium Produk Sekuriteit - Versterkte afstandbeheer slotte Meester Unieke Bybehore:
|